deur Forum Nuus | Sep 8, 2015 | Artikels
Die Solidariteit Beweging bied op 10 Oktober vanjaar ’n Toekomsberaad in Pretoria aan waar kerndoelwitte en omvattende planne vir ’n vry, veilige en voorspoedige toekoms uitgetrap sal word. Die beraad sal na verwagting deur duisende afgevaardigde, vriende en lede van...
deur Forum Nuus | Sep 7, 2015 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Ons moet ophou toelaat dat ons kampusse politieke speelgronde word vir partye soos die EFF. Jongmense kan nie ’n toekoms hê as hulle nie veilig is nie.” Só het Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, vandag tydens die...
deur Forum Nuus | Sep 3, 2015 | Artikels
Deur Mariska Batt ’n Ware gentleman. Dít is hoe Claudine van Wyk haar pa, Sarel Janse van Rensburg, onthou. Janse van Rensburg, ʼn boer en wewenaar, is op 18 September 2014 op die plaas Froggy Pond naby Tonteldoos, sowat 25 km van Dullstroom vermoor, kort voordat hy sy...
deur Forum Nuus | Sep 2, 2015 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Verskeie universiteitskampusse het die afgelope weke onder gewelddadige protesoptogte deurgeloop, terwyl onderrig ontwrig en klasse afgelas moes word. Volgens onderwysontleders en -kenners is daar waarskynlik uiteenlopende redes vir dié...
deur Forum Nuus | Sep 1, 2015 | Artikels
Deur: Mariska Batt Studente van die Elsenburg-landboukollege in die Wes-Kaap is vanoggend onder meer met swepe en sambokke aangerand tydens ʼn onwettige en gewelddadige betoging wat gister onder die leiding van EFF-lede en ʼn groep studente begin is. ’n Video van die...