deur Forum Nuus | Jun 22, 2020 | Artikels, Forum Nuus
AfriForum en adv. Gerrie Nel, hoof van die burgerregtewaghond se privaatvervolgingseenheid, wil toesien dat geregtigheid ná byna ’n dekade vir die slagoffers van die Sharemax-bedrogspul geskied. Sowat 34 000 beleggers het meer as R4,5 miljard in die skemas...
deur Forum Nuus | Jun 5, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia bied sedert 2012 hoëgehalte onderrig deur middel van afstandonderrig en gevorderde tegnologie aan. Vanaf 2021 sal ’n bykomende heeltydse model ook vir skoolverlaters beskikbaar wees. Akademia het reeds bekendheid verwerf...
deur Forum Nuus | Mei 29, 2020 | Forum Nuus, Nuuskommentaar
Suid-Afrikaners is nou reeds vir meer as 60 dae weens die staat van inperking in ongewone omstandighede vasgevang. Die uitwerking van die Covid-19-pandemie was en is steeds vernietigend. Behalwe dat mense se werk, roetine, verhoudings, finansiële vermoë en waarskynlik...
deur Forum Nuus | Mei 21, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Die Covid-19-krisis gaan skole wat reeds noustrop trek en min of byna geen subsidie van die staat kry nie nog verder in ellende dompel. Terwyl onderwysers op 25 Mei moet terugkeer skool toe en onderrig vir gr. 7- en gr. 12-leerders op 1 Junie hervat, is hoofde, ouers...
deur Forum Nuus | Mei 20, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Die staat van inperking en die krisis rondom die Covid-pandemie het tot gevolg gehad dat AfriForum-lede nie hul tydskrif ontvang het nie al was dit reeds in Maart gedruk. Die verligting na vlak 4 het meegebring dat die tydskrif nou wel tuis by lede afgelewer word of...