deur Forum Nuus | Sep 28, 2015 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Privatisering kan die politiek uit water haal.” Só meen Julius Kleynhans, hoof van omgewingsake by AfriForum. Kleynhans het gereageer nadat Zandile Mathe, adjunk direkteur-generaal van die departement van water en sanitasie, verlede week...
deur Forum Nuus | Sep 22, 2015 | Artikels
Versnelde transformasie van die hoër onderwyssektor wat nie net op die “ongelyke demografiese verteenwoordiging” sal fokus nie, is op die kaarte van die beraad wat dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding, vir Oktober beplan. Nzimande het gister op...
deur Forum Nuus | Sep 22, 2015 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Inwoners van Koster in Noordwes wil met AfriForum kragte saamspan en graag hul gemeenskap verbeter deur by selfdoen-aksies en beter veiligheid in hul om omgewing betrokke raak. Marcus Pawson, AfriForum se provinsiale koördineerder, is deur...
deur Forum Nuus | Sep 21, 2015 | Artikels
Internasionale regsgeskiedenis is vanoggend in Kaapstad gemaak waar die eerste eksekusieveiling van ‘n Zimbabwiese eiendom in Suid-Afrika plaasvind het as die regstreekse gevolg van pres. Robert Mugabe se menseregtevergrype in die land. AfriForum het die...
deur Forum Nuus | Sep 21, 2015 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug het sy nasionale voorkomingsplan vir kampus- sekuriteit sowat twee weke gelede bekend gestel en dit begin reeds vrugte afwerp. Verteenwoordigers van AfriForum Jeug het verlede week met verskeie universiteite se besture...