deur Forum Nuus | Okt 1, 2015 | Artikels
Panyaza Lesufi, Gautengse LUR van Onderwys, het hom vir die soveelste keer die afgelope jaar die argwaan van die publiek op die hals gehaal. Lesufi, wat die afgelope tyd met die een omstrede voorstel na die ander vorendag gekom het, wil nou selfs sover gaan om die...
deur Forum Nuus | Sep 30, 2015 | Artikels
Die polisie se misdaadsyfers wat gister in die parlement bekend gemaak is, is erg bedrieglik en dra by tot die totale gebrek aan vertroue wat die publiek in die SAPD het. Só meen Lorraine Claasen, navorser by die burgerregte-organisasie AfriForum. Claasen het ’n...
deur Forum Nuus | Sep 29, 2015 | Artikels
Die R511-pad in Gauteng is vandag as deel van die burgerregte-organisasie AfriForum se 10 dae van selfstandigheid deur die Hennopsrivier-landelik-tak skoongemaak nadat dit meer as twee jaar gelede gedoen is. Izak Pieterse, verteenwoordiger van die tak, het gesê sowat...
deur Forum Nuus | Sep 29, 2015 | Artikels
Die jongste misdaadsyfers bevestig die land se burgers het rede om toenemend onveilig en bang te voel. Genl. Riah Phiyega, nasionale polisiekommissaris, het die stygende geweldsmisdaadsyfers vanoggend in die parlement bekend gemaak. Volgens die skoksyfers het die...
deur Forum Nuus | Sep 28, 2015 | Artikels
Van Pretoria-Wes tot Lydenburg, Kathu tot Reitz en Sasolburg tot Standerton het AfriForum-takke vandag moue opgerol en begin woeker met selfdoen-projekte om ’n beter land te skep. Die burgerregte-organisasie se eerste dag van die veldtog van 10 dae van selfstandigheid...