deur Forum Nuus | Okt 5, 2015 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die burgerregte-waghond AfriForum is vandag vir die 6de dag suksesvol besig met sy 10 Dae van Selfstandigheid-veldtog, waarby selfdoen-projekte in verskeie gemeenskappe regoor die land plaasvind. Tydens die veldtog word meer as 100...
deur Forum Nuus | Okt 5, 2015 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Operasie Misdaadvry het die afgelope naweek bewys dat gemeenskappe veiliger is daar waar veiligheidstrukture gevestig word. Sowat 3 000 mense was betrokke by die nasionale massapatrollie wat Vrydagaand landwyd plaasgevind het....
deur Forum Nuus | Okt 2, 2015 | Artikels
Misdadigers regoor die land gaan vanaand die wind van voor kry wanneer AfriForum se nasionale massa-patrollie afskop om gemeenskappe veiliger te maak. Van Mooinooi in Noordwes tot Mosselbaai in die Suid-Kaap, van Frankfort in die Vrystaat tot Standerton in...
deur Forum Nuus | Okt 2, 2015 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Lede van AfriForum Jeug het sy jaarlikse nasionale leierskapontwikkelingstoer vandag in Pretoria afgeskop. Sowat twintig studente van verskeie AfriForum Jeug-universiteitstakke, wat NWU-Pukke, Tukkies, Kovsies asook Maties insluit, het...
deur Forum Nuus | Okt 1, 2015 | Artikels
Talle dorpe spog vandag met ’n mooier voorkoms danksy die ingryping van AfriForum-takke. Die gemeenskap van Leeupoort, sowat 80 km buite Thabazimbi, juig oor water nadat ’n waterpomp vervang is en die laaste 26 uur teen 40 kubieke meter per uur pomp. Die gemeenskap...