deur Forum Nuus | Okt 9, 2015 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Verskeie kundiges uit Suid Tirool het vandag AfriForum besoek om meer te leer oor dié burgerregte-waghond. Dr. Gino Bentivoglio, asook ’n voormalige president van Suid Tirool, mnr. Luis Durnwalder, is van die gaste wat Solidariteit en...
deur Forum Nuus | Okt 9, 2015 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Om bymekaar te kom, is ’n begin; om bymekaar te bly, is vordering; om saam te werk, is sukses. Dus moet staatsafhanklikheid plek maak vir gemeenskapselfstandigheid.” So sê Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, na afloop...
deur Forum Nuus | Okt 8, 2015 | Artikels
Plaasmoorde en –aanvalle het simbool geword van die geweld in die land. Die simbool van hoe bedreig mense voel. In Treurgrond het dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit en mede-outeur van dié boek, die kollig op die omvang van dié brutale werklikheid laat val...
deur Forum Nuus | Okt 6, 2015 | Artikels
Die Paul Kruger-monument op Kerkplein in Pretoria het pas onder vandale deurgeloop nadat die Paul Kruger-beeld in Krugersdorp vroeër vanjaar met verf bemors en beskadig is. Volgens Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, is die jongste beskadiging van die...
deur Forum Nuus | Okt 5, 2015 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug het vandag in KwaZulu-Natal óók deelgeneem aan die burgerregte-organisasie se 10 Dae van Selfstandigheid-veldtog tydens hul nasionale leierskapsontwikkelingstoer. Sowat 20 studente van verskeie AfriForum...