deur Forum Nuus | Okt 10, 2015 | Artikels
Afrikaners het nie nodig om weer soos meer as 100 jaar gelede na die oorlog in totale sak en as te sit nie. Daar is tientalle maniere hoe hulle betrokke kan raak om hul huidige lot te verander en te verbeter, het honderde besoekers aan die Solidariteit Beweging se...
deur Forum Nuus | Okt 10, 2015 | Artikels
Beraadgangers wat die Solidariteit Beweging se Toekomsberaad vandag in Pretoria bywoon, het gehoor dat meer as R1 miljard oor die volgende vyf jaar in Afrikaanse opleiding belê gaan word. Die beweging se onderwysplan strek van kleuterskool tot ’n privaat Afrikaanse...
deur Forum Nuus | Okt 10, 2015 | Artikels
Gemeenskappe wat in die toekoms wil oorleef, sal toenemend dinge vir hulself moet doen omdat die staat nie die verpligting gaan nakom nie. Dit was die kernboodskap wat gister op die Solidariteit Beweging se Toekomsberaad in Pretoria weerklink het....
deur Forum Nuus | Okt 10, 2015 | Artikels
Die Solidariteit Beweging het vandag by sy Toekomsberaad wat deur byna 3 000 mense bygewoon is beklemtoon hoe belangrik die behoud en beskerming van die Afrikaner se geskiedenis, erfenis en taal is. Op dié dag (10 Oktober) waarop oudpres. Paul Kruger 190 jaar gelede...
deur Forum Nuus | Okt 10, 2015 | Artikels
Afrikaners staan soos in die verlede voor een van die grootste uitdagings in hul geskiedenis. Om te oorleef en vir hulself as minderheid ’n plek in die land te vind, is dit nodig dat hulle opnuut hul roeping en verantwoordelikheid sal besef. Die Solidariteit...