deur Forum Nuus | Nov 17, 2015 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die Universiteit van Stellenbosch (US) se uitvoerende komitee (UK) se mosie wat die waarborg gegee het dat die Afrikaanse aanbod aan die US nie in 2016 “verwater” sal word nie. Die skielike ommekeer kom nadat die UK ’n...
deur Forum Nuus | Nov 10, 2015 | Artikels
Die aanslag op enkelmedium Afrikaanse skole is besig om benewens Gauteng ook na ander provinsies uit te brei. Oproerige ANC-jeugdiges het gister na die Hoër Tegniese Skool Middelburg in Mpumalanga opgeruk waar hulle eise gestel het dat die skool na dubbelmedium moet...
deur Forum Nuus | Nov 5, 2015 | Artikels
Minderhede en kultuurgroepe regoor die wêreld eis moedertaalonderrig en die beskerming van hul taal, simbole en monumente op. Daar is niks daarmee verkeerd as Afrikaners in Suid-Afrika dit ook doen nie, het dr. Bertus de Villiers, verbonde aan die Universiteit...
deur Forum Nuus | Nov 3, 2015 | Artikels
’n Wildvanger en sy vriendin is Saterdagoggend helder oordag wreed aangeval by ’n lodge in die Beestekraal/Brits-omgewing. Eddie Kritzinger (44) en Audrey van der Merwe (50) is omstreeks 10:00 by hul huis oorval waar sy wasgoed opgehang het en Eddie die boorgatpomp in...
deur Forum Nuus | Nov 3, 2015 | Artikels
Twee buurtwaglede van Vaalpark wat onder die AfriForum-tak van Sasolburg val, het eergisteraand ’n verdagte man vasgetrek terwyl hulle patrollie gery het. Die verdagte was besig om aan busse te peuter wat agter die Sasol Garage in Vaalpark gestaan het. Werknemers van...