Header Artwork

AfriForum wys wenners aan in sy Superbru-wedstryd

Dave van Staden van Pretoria is R10 000 ryker nadat hy vandag as die gelukkige wenner van AfriForum se Superbru-wedstryd aangewys is. Die burgerregte-organisasie het in September/Oktober met Ctrack, ’n voertuigopsporingsmaatskappy, kragte saamgesnoer om die...

Duisende teken oorsese petisie teen plaasmoorde

Met November wat deur AfriForum tot protesmaand teen plaasmoorde verklaar is, het sowat 70 000 Suid-Afrikaners reeds ’n petisie teen die gruweldade onderteken wat volgende week by die VN in Genève, Switserland, ingehandig word. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN