deur Forum Nuus | Jan 21, 2016 | Artikels
Verskeie organisasies het vandag saam met AfriForum hande gevat om boere te ondersteun en by te staan tydens die ergste droogte in dekades. AfriForum, Solidariteit, Solidariteit Helpende Hand, TLU SA en Cell C, het omvattende planne bekend gemaak om boere en hul vee...
deur Forum Nuus | Jan 19, 2016 | Artikels
Forum Films se dokumentêr oor die ANC se gewelddadige optrede as bevrydingsbeweging het fliekgangers in Pretoria gisteraand aangegryp. Tainted Heroes is die eerste film van Forum Films wat deel van die burgerregte-organisasie AfriForum is. Dit vertel die verhaal van...
deur Forum Nuus | Jan 13, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie gaan die vier boere van Parys in die Vrystaat bystaan met hul regskoste nadat hulle van moord aangekla is op twee plaasaanvallers. Boeta van der Westhuizen, Johan Cilliers sr., Johan Cilliers jr. en Anton Loggenberg is vandeesweek elk op...
deur Forum Nuus | Des 14, 2015 | Artikels
AfriForum se tydskrif, Forum, is in die pos vir die burgerregte-organisasie se meer as 150 000 lede. Dit is egter ook nou aanlyn beskikbaar vir lede wat verkies om dit so te lees. Al wat jy moet doen, is om by www.forumtydskrif.co.za in te teken en te registreer. Die...
deur Forum Nuus | Des 9, 2015 | Artikels
Meer as 50 hoërskoolleerlinge wat tans die burgerregte-organisasie se heel eerste leierskapsontwikkelingskamp by Mooikrans Equus in Amersfoort, Mpumalanga, bywoon, kan nie uitgepraat raak oor hoeveel dié ervaring vir hulle beteken nie. Volgens Salet Scheffer,...