deur Forum Nuus | Feb 8, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch President Jacob Zuma sal vir homself politieke vyande skep indien die Suid-Afrikaanse kabinet ooit verklein. Dit is die mening van prof. André Duvenhage, politieke ontleder aan die Noordwes-Universiteit. Duvenhage het gereageer op die...
deur Forum Nuus | Feb 1, 2016 | Artikels
Deur: Jhua-nine Wyrleyburch Die burgerregte-organisasie AfriForum bied vanjaar weer ’n Superbru-westryd aan wat vir deelnemers die geleentheid gee om die wenners van die 2016 Superrugby-toernooi te voorspel. Dit volg op AfriForum se 2015 Superbru-wedstryd wat vir die...
deur Forum Nuus | Jan 29, 2016 | Artikels
AfriForum se Delmas-tak het vandeesweek droogtehulp aan 16 boere in Bothaville gebied as deel van AfriForum se samewerkingooreenkoms met Solidariteit, Solidariteit Helpende Hand en TLU SA wat ondermeer aksies om droogteverligting te bring en voerprobleme op te los,...
deur Forum Nuus | Jan 26, 2016 | Artikels
AfriForum Jeug het vandeesweek ’n suksesvolle opleidingskamp vir studente van sy kampustakke buite Bela Bela gehou. Morné Mostert, nasionale jeug koördineerder, het gesê sowat 40 studente het die kamp bygewoon. Hulle is van verskeie kampusse soos Tukkies, Kovsies,...
deur Forum Nuus | Jan 22, 2016 | Artikels
Die nood in Suid-Afrika in dorpe en stedelike gebiede waar talle mense nie drink- of lopende water het nie, het selfs tot die harte van kleuters begin deurdring. Die Kleutergenot Kleuterskool in Rietvalleirand in die ooste van Pretoria het vandag in samewerking...