deur Forum Nuus | Feb 12, 2016 | Artikels
Die hofsaak teen die vier boere van Parys in die Vrystaat en ’n polisiekaptein wat van moord aangekla word op twee plaasaanvallers, is uitgestel tot 15 April. Boeta van der Westhuizen, Johan Cilliers sr., Johan Cilliers jr. en Anton Loggenberg het vandag saam met...
deur Forum Nuus | Feb 11, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Onderwysstudente sal nie meer Afrikaans as hoofvak kan neem by die Universiteit van Witwatersand (Wits) in Johannesburg nie. Luidens mediaberigte kan B.Ed-studente wat vanjaar in hul eerste jaar is nie meer Afrikaans as hoofvak neem nie....
deur Forum Nuus | Feb 10, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die burgerregte-organisasie AfriForum en die TLU SA het vandag die jongste statistieke vir plaasaanvalle en-moorde in Suid-Afrika bekendgestel. Volgens die organisasies was verlede jaar die wreedste jaar nóg vir Suid-Afrikaanse boere en...
deur Forum Nuus | Feb 10, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan ’n verslag uitreik waarin die toename van rassisme en haat teenoor Suid-Afrikaanse minderhede, en witmense en Afrikaners in die besonder, toegelig word. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van...
deur Forum Nuus | Feb 9, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Twee van die drie verdagtes wat na bewering die egpaar Hannes (77) en Annetjie (74) van der Merwe verlede jaar op hul plaas in die De Wildt-omgewing aangeval het, het Vrydag glo uit ’n bewegende polisievangwa ontsnap. Vier verdagtes het...