Header Artwork

AfriForum Jeug sê Afrikaans sal op Tuks bly

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Afrikaanse studente het vandag by die Universiteit van Pretoria vasgestaan en op Afrikaans as onderrigmedium aangedring, ondanks ernstige voorvalle van geweldpleging deur die EFF. Lede van AfriForum Jeug was ook op die kampus...

AfriForum Jeug staan op teen die EFF by Tuks

  Deur : Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug meer as ‘n duisend studente gemobiliseer by die Universiteit van Pretoria (UP) om op te staan vir Afrikaans as onderrigtaal. AfriForum Jeug en talle studente het gister teen die EFF opgestaan wat eis dat met...

AfriForum Jeug waarsku teen vandale van kultuurgoedere

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug sal sélf ’n strafregtelike klag teen die #RhodesMustFall-vandale lê indien dr. Max Price, visekanselier van die Universiteit van Kaapstad, dit nie doen nie. Dit kom nadat ondersteuners van dié betogingsveldtog kultuurgoedere...

Ondersoek parlementêre verskuiwing deeglik – kenners

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Verskeie ekonomiese en politieke kenners meen pres. Jacob Zuma se voorstel dat Suid-Afrika slegs een hoofstad moet hê en dat die parlement na Pretoria moet skuif, moet eers deeglik ondersoek word. Zuma het tydens verlede week se Staatsrede...

Maties-regsaksie nie einde van taalstryd

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug en die Universiteit van Stellenbosch (US) het vandag in die hooggeregshof in Kaapstad ooreengekom dat Afrikaans as onderrigmedium gelyke status sal geniet soos verlede jaar tydens ’n raadsvergadering besluit is. Die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN