deur Forum Nuus | Feb 28, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die burgerregte-organisasie AfriForum en die vakbond Solidariteit asook lede van die ANC/SAKP/Cosatu-alliansie het vandag ’n bilaterale vergadering in Pretoria gehou wat daarop gemik is om ’n vreedsame, stabiele en volhoubare akademiese...
deur Forum Nuus | Feb 26, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Ons beskou vandag as ’n reuse deurbraak in die stryd teen plaasmoorde.” So het Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, gesê nadat regter Nicolene Janse van Nieuwenhuizen vandag in die Pretoriase hooggeregshof beslis het dat die...
deur Forum Nuus | Feb 26, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Hoewel die meeste verbruikers ’n sug van verligting slaak na afloop van die 2016 begrotingsrede, is die sakeregte-waghond AfriSake van mening dat die minister van finansies egter versuim het om buitelandse beleggers te oortuig om...
deur Forum Nuus | Feb 25, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die NWU se Mahikeng-kampus sal vir ‘n onbepaalde tyd gesluit wees nadat wydverpreide brandskade Woensdagaand aan verskeie geboue op die kampus aangerig was. Koos Degenaar, woordvoerder van die kampus, sê studente is aangeraai om die kampus...
deur Forum Nuus | Feb 24, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug het voorwaardes vir vrede rondom die taaldebat by die Universiteit van Pretoria (UP) gestel om toe te sien dat akademie so gou moontlik hervat word en dat Afrikaans erken, gerespekteer en beskerm sal word. Dit volg nadat dié...