deur Forum Nuus | Mar 8, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die burgerregte-organisasie AfriForum berei tans voor op regstappe om Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) te red nadat die senaat van dié universiteit pas ten gunste van ’n nuwe taalbeleid gestem het wat...
deur Forum Nuus | Mar 3, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Ons kan nie toelaat dat beheerliggame se invloed in skole onderdruk word nie. Ouers se insae en ondersteuning is ongelooflik belangrik vir skole.” Só het Carien Bloem, projekkoördineerder vir onderwys by AfriForum, gereageer nadat dit...
deur Forum Nuus | Mar 2, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Ek is in Afrikaans grootgemaak en die liefde wat ek vir dié taal het, is onbeskryflik.” Só sê Welcome Sphiwe Buda van Pretoria oor sy moedertaal Afrikaans. Die onlangse aanslae op Afrikaans as onderrigtaal en gewelddadige protesaksies op...
deur Forum Nuus | Mar 1, 2016 | Artikels
Deur: Jhua-Nine Wyrley-Birch Na afloop van die onlangse gebeure by die Universiteit van Stellenbosch, wil die burgerregte-organisasie AfriForum alle Maties-alumni aanmoedig om te stem vir die behoud van Afrikaans as onderrigtaal in die komende...
deur Forum Nuus | Feb 29, 2016 | Artikels
Barnard Beukman, Beeld se nuwe redakteur, se ideaal en model vir die koerant is dat dit ’n objektiewe markplein vir oop gesprekke, indringende debatte, verskillende gedagtes en konstruktiewe kritiek moet wees. Waar hy gemaklik in sy kantoor in Mediapark in...