deur Forum Nuus | Mar 29, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die ANC se voorgestelde Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak (die wetsontwerp) voldoen aan dieselfde basiese elemente as wat in die 1970’s deur die ANC teen apartheid aangevoer is om dit tot ’n misdaad...
deur Forum Nuus | Mar 24, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Dit is skokkend dat al die moeite en koste wat op die ou einde aan die 2015 nasionale assesseringstoetse (ANA) gekoppel was, tot ʼn groot mate vergeefs was.” So sê Alana Bailey, adjunk uitvoerend hoof van AfriForum, na afloop van die...
deur Forum Nuus | Mar 16, 2016 | Artikels
Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, is vir die soveelste keer in die spervuur nadat hy vandeesweek verskeie ondeurdagte voorstelle vir openbare skole in die provinsie gemaak het. Lesufi wil hê skole moet voortaan volgens hul prestasie in vier kategorieë,...
deur Forum Nuus | Mar 14, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum het in die naweek hande met die SAPD en verskeie privaat sekuriteitsmaatskappye gevat om geweld in Bloemfontein te bekamp. Die burgerregte-organisasie se Bloemfontein-buurtwagte het Vrydag hul eerste dorpspatrollie vir die jaar...
deur Forum Nuus | Mar 10, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ʼn nuwe projek, Afrikaans-Vriendelik, bekendgestel wat Afrikaans in die sakewêreld sal bevorder deur erkenning en gratis bemarking aan Afrikaanse ondernemings en diensverskaffers te gee....