deur Forum Nuus | Mei 4, 2016 | Artikels
Ondersteuners van AfriForum kan van Maandag af 24/7 op hoogte bly met wat die burgerregte-organisasie doen wanneer ’n splinternuwe, gratis toep (App) beskikbaar is om af te laai. Die toep is by App Store of PlayStore beskikbaar. Dis maklik en vinnig om in te teken en...
deur Forum Nuus | Apr 28, 2016 | Artikels
AfriForum verwelkom die nuus dat vier nuwe taalgebaseerde SAUK-kanale beplan word met versigtige optimisme. Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie, het gesê AfriForum het sedert sy ontstaan 10 jaar gelede verskeie gesprekke met...
deur Forum Nuus | Apr 21, 2016 | Artikels
Solidariteit Helpende Hand het vandag ’n skokkende dokumentêre film in Pretoria bekendgestel oor die verwoestende dwelmverslawing van bedelaars. Die film is daarop gemik om die publiek in te lig oor wat werklik met hul geld gebeur wanneer hulle dit vir bedelaars op...
deur Forum Nuus | Apr 14, 2016 | Artikels
Ondanks tientalle uitdagings wat Afrikaners in die gesig staar, sal hulle die 21 ste eeu oorleef en is daar beslis vir hulle ’n toekoms. Só meen verskeie meningsvormers wat vandag aan ’n paneelbespreking by die Erfenisstigting in Pretoria deelgeneem het waar dr....
deur Forum Nuus | Apr 12, 2016 | Artikels
Alet Rademeyer ’n Dag nadat Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, die provinsie se aanlynregistrasieproses vir 2017 vir gr. 1- en gr.8-leerlinge met groot fanfare aangekondig het, het die proses in duie gestort. Die toelatingsproses was veronderstel om gister...