deur Forum Nuus | Mei 13, 2016 | Artikels
Dr. Blade Nzimande kan nou behoorlik sy mes vir openbare universiteite uitpluk nadat ’n omstrede Wysingswetsontwerp op Hoër Onderwys vandeesweek in die parlementêre komitee oor hoër onderwys aanvaar is. Ingevolge die wetgewing kry die minister nou die mag om...
deur Forum Nuus | Mei 13, 2016 | Artikels
Die eerste uitgawe van AfriForum se tydskrif, Forum, vir vanjaar is nou ook aanlyn vir lede beskikbaar. Die uitgawe is propvol aktuele inligting en nuuswaardige aktiwiteite waarby die burgerregte-organisasie die afgelope maande betrokke was. In dié uitgawe, wat ook...
deur Forum Nuus | Mei 12, 2016 | Artikels
Panyaza Lesufi, omstrede LUR vir onderwys in Gauteng, het dit wéér reggekry om ouers met kinders in openbare skole die harnas in te jaag. Lesufi se jongste belaglike voorstel is dat die landsvlag op alle skooluniforms moet verskyn om kwansuis “die nasionale simbole te...
deur Forum Nuus | Mei 6, 2016 | Artikels
Die afvaardiging van die Solidariteit Beweging wat vandeesweek na Europa vertrek het om steun vir Afrikaans en voortgesette beleggings in Suid-Afrika te werf, het vrugtevolle gesprekke met rolspelers gehad. Die afvaardiging wat onder andere Flip Buys, voorsitter van...
deur Forum Nuus | Mei 5, 2016 | Artikels
Suid-Afrikaners het vir die eerste keer in jare ’n sprankie hoop dat die regering ernstig is oor die voorkoming van plaasmoorde en –aanvalle na ’n geskiedkundige ooreenkoms vandeesweek tussen die SAPD en AfriForum gesluit is. Die burgerregte-organisasie veg sedert...