deur Forum Nuus | Jul 1, 2016 | Artikels
Alet Rademeyer AfriForum en die Treasure the Karoo Action Group (TKAG), gesamentlik bekend as die Alliansie, is van mening dat die toekenning van eksplorasiepermitte deur die regering ondeurdag en onverantwoordelik is. Dít volg na die mees onlangse uitreikings van dié...
deur Forum Nuus | Jun 30, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan binne enkele weke begin om munisipaliteite te dwing om die kwalifikasies van hulle senior bestuur bekend te maak. Dit kom in die lig van skokkende syfers wat daarop dui dat salarisse en ander personeelkoste van 2011 tot 2015...
deur Forum Nuus | Jun 29, 2016 | Artikels
AfriForum het vandag plakkate buite die hoofkantoor van die SAUK in Johannesburg aangebring om bewustheid te skep oor die vergrype van die bestuurshoof, Hlaudi Motsoeneng, én om sy bedanking te eis. Die burgerregte-waghond het ook ’n nasionale petisie geloods sodat...
deur Forum Nuus | Jun 20, 2016 | Artikels
In die regsaak tussen AfriForum, AfriForum Jeug, Solidariteit en die Universiteit van die Vrystaat (UV) het die UV se regspan vanoggend erken dat geweld die Grondwet troef. In die saak wat in die Bloemfonteinse hooggeregshof aangehoor word, het adv. Jeremy Gauntlett,...
deur Forum Nuus | Mei 31, 2016 | Artikels
Kallie Kriel, AfriForum se uitvoerende hoof, sal Donderdag kaalvuis onder Panyaza Lesufi, omstrede en ideologies gedrewe LUR vir onderwys in Gauteng, inklim oor sy openlike vyandigheid teen Afrikaanse skole. Hulle sal aan ’n debat in Tembisa aan die Oos-Rand deelneem....