As burgerregte-organisasie is AfriForum by tientalle projekte, aksies en veldtogte betrokke om die belange en regte van minderhede deurlopend te beskerm. Tog kry die organisasie van tyd tot tyd navrae oor wat spesifiek vir boere gedoen word. Plaasmoorde: Een van die...
Adv. Phyllis Vorster, ’n aanklaer by AfriForum se privaatvervolgingseenheid, kon vandag daarin slaag om die staat te oorreed om klagtes teen gemeenskapslede van Dwarskersbos vir die beweerde oortreding van inperkingsregulasies terug te trek. Die eenheid staan ook op...
AfriForum en Pretoria FM bied op Vrydag (17 Julie) ’n biduur aan vir die slagoffers van plaasmoorde en –aanvalle. Dit sal regstreeks vanaf af 17:00 – 18:00 op Pretoria FM 104.2 FM (DStv-kanaal 887) uitgesaai word. Dit is in die Klankkoerant laatmiddag-tydgleuf en sal...
Dit lyk asof pres. Cyril Ramaphosa en sy regerende party nie geneë is om die krisis rondom plaasmoorde en –aanvalle te erken of iets daaromtrent te doen nie. Totdat dít gebeur, is boere en landelike gemeenskappe op hulself aangewese om te voorkom dat hulle...
Deur Chantelle du Preez en Bernard Pieters Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het die afgelope naweek die standbeeld van Oudpres. Marthinus Theunis Steyn sonder omhaal soos diewe in die nag verwyder. Dié standbeeld was glo vir sommige mense aanstootlik en het...