deur Forum Nuus | Aug 31, 2016 | Artikels
Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, het vandag by die Solidariteit Beweging se toekomsberaad oor onderwys gesê gehalte-onderrig is die sleutel tot ’n menslik gesproke, volhoubare suksesvolle toekoms in Suid-Afrika. Suid-Afrika het egter ’n dilemma om...
deur Forum Nuus | Aug 31, 2016 | Artikels
Die Solidariteit Beweging het vandag ’n toekomsberaad in Centurion aangebied om planne te bedink om Afrikaanse onderrig, wat toenemend onder enorme druk is, te ondersteun en uit te bou. Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging het, het tien stellings...
deur Forum Nuus | Aug 30, 2016 | Artikels
Forum Films, die nuutgestigte videovervaardigingsmaatskappy wat deur AfriForum op die been gebring is, is vandag amptelik in Centurion bekendgestel. Kallie Kriel, voorsitter van die direksie van Forum Films, het gesê geskiedenis word met die geboorte van die nuwe...
deur Forum Nuus | Aug 18, 2016 | Artikels
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) is vasbeslote om Afrikaans as onderrigmedium uit te wis ondanks die onlangse uitspraak van ’n volbankregters in die hooggeregshof in Bloemfontein. AfriForum en Solidariteit, met die steun van derde partye, het die UV hof toe...
deur Forum Nuus | Aug 11, 2016 | Artikels
Deur Alet Rademeyer Die regering sal dringend met werkbare oplossings vorendag moet kom om potensiële anargie op universiteitskampusse af te weer ná dreigemente deur die South African Union of Students (Saus) om universiteite te sluit as hoër onderrig nie gratis...