deur Forum Nuus | Sep 13, 2016 | Artikels
As kwaliteit onderwysers nie in Suid-Afrika opgelei word nie, sal eerstejaars wat by universiteite inskryf nie verbeter nie. Sonder kwaliteit onderwyseropleiding is die land nêrens heen op pad nie. Só meen dr. Theuns Eloff, hoëronderwyskenner en uitvoerende direkteur...
deur Forum Nuus | Sep 9, 2016 | Artikels
Openbare universiteite in Suid-Afrika is as’t ware in ’n staat van gyselaarskap. Die aard en wese van dié instellings is besig om teen ’n astronomiese tempo te verander met gepaardgaande kommer oor kwessies rondom die handhawing van standaarde, gehalte-kwalifikasies...
deur Forum Nuus | Sep 6, 2016 | Artikels
Suid-Afrikaners is verenig in hul woede oor misdaad en swak polisiëring. Die tyd het aangebreek om na alternatiewe oplossings te soek vir uiters hoë vlakke van geweld in die land. Dít is die slotsom waartoe die burgerregte-organisasie AfriForum en die Suid-Afrikaanse...
deur Forum Nuus | Aug 31, 2016 | Artikels
Openbare skole moet beskerm word asof daar geen alternatief is nie. Korttermyntoegewings kan nie gemaak word wat vernietigende langtermyngevolge gaan hê nie. Afrikaanse ouers moet gemobiliseer word en besef hoe belangrik hul rol geword het om openbare skole...
deur Forum Nuus | Aug 31, 2016 | Artikels
Deur Alet Rademeyer ’n Strategie vir groter selfstandigheid van Afrikaanse openbare skole is dringend nodig omdat die skole toenemend deur die staat geteiken word en op verskeie vlakke onder enorme druk is. Dié skole kry ’n minimale subsidie van die staat en moet al...