deur Forum Nuus | Okt 13, 2016 | Artikels
Alet Rademeyer Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom dit dat Julius Malema, leier van die EFF, uiteindelik vervolg gaan word ná gewraakte grondgryp-uitlatings wat hy in Desember 2014 in Bloemfontein gemaak het. Die uitlatings het Malema uiteindelik duur te...
deur Forum Nuus | Okt 5, 2016 | Artikels
Die Solidariteit Beweging dring daarop aan dat universiteite so gou moontlik heropen om prostudie-studente se regte te beskerm om met hul studies te kan voortgaan. Die beweging wat Solidariteit, AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit Helpende Hand insluit, het...
deur Forum Nuus | Sep 30, 2016 | Artikels
AfriForum-lede se September-uitgawe van die Forum Tydskrif is in die pos en ook nou aanlyn beskikbaar. In hierdie uitgawe val die fokus op die felle stryd wat daar tans op verskeie vlakke teen Afrikaans as onderrig- en moedertaal gevoer word. Die...
deur Forum Nuus | Sep 26, 2016 | Artikels
AfriForum het vanoggend verskeie navrae van ouers van studente by die Universiteit van Pretoria (UP) gekry oor dié instelling se hantering van ’n handjievol betogers. Die universiteit was aanvanklik oop, maar het omstreeks 10:30 gesluit nadat sowat 20 studente gedreig...
deur Forum Nuus | Sep 26, 2016 | Artikels
Druk is aan die opbou om finaal van Hlaudi Motsoeneng, omstrede bedryfshoof van die SAUK, ontslae te raak. Motsoeneng het die afgelope week hardnekkig probeer vasklou aan sy posisie by die openbare uitsaaier ondanks die appèlhof wat sy aansoek om verlof tot appèl van...