deur Forum Nuus | Okt 26, 2016 | Artikels
Ondanks skermutselings buite die parlement vanmiddag, waar die polisie skokgranate moes gebruik om betogende studente uiteen te jaag, het Pravin Gordhan, minister van finansies, geen toegewings vir gratis hoër onderwys gemaak nie. Gordhan het tydens sy...
deur Forum Nuus | Okt 21, 2016 | Artikels
Deur Jhua- Nine Wyrley-Birch Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag sy voorbehoud uitgespreek oor die Wetsontwerp oor die Voorkoming en Bestryding van Haatsmisdade wat gister deur die kabinet goedgekeur is. Jeff Radebe, minister in die presidensie, het...
deur Forum Nuus | Okt 21, 2016 | Artikels
Die Suid-Afrikaanse regering se besluit en pogings om van die Statuut van Rome en gevolglik ook van die Internasionale Strafhof te onttrek, sal ʼn terugwaartse stap op die terrein van menseregte wees. Só meen Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van die...
deur Forum Nuus | Okt 17, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie het adv. Busisiwe Mkhwebane, wat vandag met haar termyn as Openbare Beskermer (OB) begin het, versoek om Collen Maine, omstrede president van die ANC-jeugliga, se moontlike bande met die Guptas te ondersoek. Dit kom nadat dit aan die lig...
deur Forum Nuus | Okt 14, 2016 | Artikels
Die sakeregtewaghond AfriSake gaan vanmiddag om 14:00 ook ’n strafregtelike klag teen Julius Malema, leier van die EFF, vir aanhitsing tot geweld by die Lyttelton Polisiestasie indien. Dit kom nadat Malema gister op ’n nuuskonferensie in Johannesburg ondernemings in...