deur Forum Nuus | Jan 20, 2017 | Artikels
Terwyl Eskom munisipaliteite met agterstallige rekeninge tot einde vandeesmaand tyd gegun het om hul skuld te vereffen, het AfriForum vandag ’n regsfonds geskep om dié krisis verder in die howe te besleg indien nodig. Verskeie munisipaliteite in onder andere Noordwes,...
deur Forum Nuus | Jan 19, 2017 | Artikels
AfriForum het vandag ’n 8 punt-plan aangekondig om te help om ’n einde te bring aan die voortslepende vernietigende brande in die Wes-Kaap wat reeds enorme skade aangerig en tot angs en paniek gelei het. In die afgelope tyd was daar tientalle veldbrande. Terwyl...
deur Forum Nuus | Jan 11, 2017 | Artikels
Daar is baie belangriker dinge wat eers reggeruk moet word as om te wonder of Pretoria se naam verander moet word. Só het Solly Msimanga, burgermeester van die Tshwane-metroraad, in Forum Films se program Konteks tydens ’n onderhoud met Ernst Roets, adjunk uitvoerende...
deur Forum Nuus | Jan 11, 2017 | Artikels
Alet Rademeyer Die skooljaar het nog nie behoorlik afgeskop nie en dit lyk of ouers en leerlinge in veral Gauteng hul maar vir ’n jaar vol hoofbrekens kan voorberei. Die gebrek aan deeglike beplanning deur Panyaza Lesufi, omstrede LUR vir onderwys in die provinsie, en...
deur Forum Nuus | Jan 5, 2017 | Artikels
AfriForum en AfriSake is teleurgesteld nadat regter Hans Fabricius vandag in die Pretoriase hooggeregshof in die guns van Eskom beslis het dat dié elektrisiteitsvoorsiener mag voortgaan om die elektrisiteit na sewe munisipaliteite in die Vrystaat, die Noord-Kaap en...