deur Forum Nuus | Mar 13, 2017 | Artikels
Ben Freeth, ’n boer van Zimbabwe en skrywer van die boek Mugabe en die wit Afrikaan, het vandag gewaarsku dat Suid-Afrikaners nie te gerus moet wees dat die land nie dieselfde pad as Zimbabwe kan loop wat grondhervorming betref nie. Hy het op ’n nuuskonferensie van...
deur Forum Nuus | Mar 8, 2017 | Artikels
Die Noordwes-regering se planne om ’n standbeeld teen R6 miljoen vir pres. Jacob Zuma by Groot Marico op te rig, kry die wind uit talle oorde van voor. Supra Mahumapelo, premier van Noordwes, en ’n groot ondersteuner van Zuma, meen dié beeld is nodig om maatskaplike...
deur Forum Nuus | Mar 8, 2017 | Artikels
Deur Marelie Greeff Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se nuwe privaat vervolgingseenheid, het vandeesweek tydens ’n standpuntgesprek by AfriForum verduidelik hoe privaat vervolging werk en wat so ’n eenheid behels. Die proses in ’n neutedop Ná ’n saak by die polisie...
deur Forum Nuus | Mar 7, 2017 | Artikels
’n Interdik is vanoggend in die Pretoriase hooggeregshof teen Julius Malema, omstrede leier van die EFF, en dié party toegestaan nadat AfriForum en AfriSake die hof genader het om Malema en die EFF te verbied om onwettige grondgrype aan te hits. Die burgerregte- en...
deur Forum Nuus | Feb 27, 2017 | Artikels
Die behoud van Afrikaans as onderrigtaal kry vanuit regerings-, regs- én universiteitskringe om verskeie redes al hoe meer die wind van voor. Kundiges meen ’n rits argumente en persepsies (waarvan heelparty nie gronde het of selfs grondwetlik is nie) word voorgehou...