deur Forum Nuus | Aug 24, 2020 | Forum Nuus, Nuuskommentaar
Deur dr. Louis Dey Beste Ouers Gesien in die lig van die veranderde tye wat die jaar 2020 kenmerk, het sommige hoofde van die Afrikaanse skole wat die openbare skole in die oostelike voorstede van Pretoria bedien, dit gerade geag om ’n skrywe saam te stel om...
deur Forum Nuus | Aug 20, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Die Julie-uitgawe van Forum Tydskrif, AfriForum se ledetydskrif, het reeds by meeste van ons lede uitgekom. Baie dankie vir die positiewe terugvoer wat ons gekry het! Dié uitgawe is midde-in die COVID-19-krisistyd saamgestel en ’n sprekende voorbeeld van hoe...
deur Forum Nuus | Aug 20, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Die Suid-Afrikaanse Departement van Justisie en Korrektiewe Dienste se weiering of versuim om die regering van Botswana met wedersydse regshulp by te staan, kan moontlik op regsverydeling neerkom. Só meen adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se...
deur Forum Nuus | Aug 11, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Die verlenging van die ramptoestand wat pres. Cyril Ramaphosa ’n maand gelede aangekondig het, en ingevolge waarvan die land op vlak 3 van die inperking gehou is, verstryk Saterdag. Dit is feitlik onmoontlik om te voorspel watter boodskap die land dié naweek van...
deur Forum Nuus | Jul 30, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Die gemeenskap van Hartswater en boere en inwoners van die Vaalharts-skema in die Noord-Kaap het vandag opgeruk na die plaaslike hof waar vyf beskuldiges op aanklagte van roof, ontvoering en moord op die Brand-gesin verskyn het. Dan (83) en Breggie Brand (73),...