deur Forum Nuus | Apr 3, 2017 | Artikels
Die Jan H. Marais-prys vir uitstekende bydraes tot Afrikaans as wetenskapstaal word vanjaar deur proff. Jaap Steyn van Bloemfontein en Jan van der Watt van Nederland gedeel. Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het gesê hulle kry erkenning vir hul...
deur Forum Nuus | Apr 3, 2017 | Artikels
AfriSake sal die Konstitusionele Hof nader indien die Wetsontwerp op die Regulering van Landbougrondbesit deur die parlement goedgekeur word. Dié sakeregte-waghond het vandag in Centurion aangekondig dat hy ’n voorlegging teen die beoogde Wetsontwerp ingedien het...
deur Forum Nuus | Mar 28, 2017 | Artikels
Die misdaadkrisis in die land groei daagliks en die polisie het klaarblyklik nie die vermoë om dit hok te slaan nie. Dr. Chris de Kock, ’n onafhanklike misdaadontleder, het onlangs gesê die polisie se Back to Basics-strategie werk nie doeltreffend genoeg nie én dit...
deur Forum Nuus | Mar 16, 2017 | Artikels
’n Verslag is pas deur die burgerregte-organisasie AfriForum vrygestel waarin die verband tussen haatspraak deur politici en plaasmoorde vir die eerste keer onthul word. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, het op ’n nuuskonferensie in Centurion,...
deur Forum Nuus | Mar 14, 2017 | Artikels
AfriForum het van die ANC-lede se optrede tydens vandag se parlementêre sitting oor plaasmoorde veroordeel. Ian Cameron, AfriForum se hoof van veiligheid, en Lorraine Claassen, navorser by AfriForum, het dié sitting bygewoon waartydens Duduzile Manana, ANC-LP, tydens...