deur Forum Nuus | Apr 26, 2017 | Artikels
Die burgerregte-organisasie het vandag ’n petisie met 175 000 handtekeninge en ’n keelvolbrief aan verteenwoordigers van die presidensie by die Uniegebou in Pretoria afgelewer om Suid-Afrikaners se misnoeë met geweldsmisdaad te kenne gegee. Die akteur en aktivis Steve...
deur Forum Nuus | Apr 19, 2017 | Artikels
Die ongekende reeks aanvalle en moorde op plase, hoewes én in stedelike gebiede sedert die begin van die jaar, noodsaak Suid-Afrikaners om toenemend self na hul veiligheidsituasie te kyk. In die lig hiervan bied AfriForum in samewerking met die Solidariteit Beweging...
deur Forum Nuus | Apr 5, 2017 | Artikels
AfriForum is vanaf 12 – 17 April weer betrokke by die jaarlikse Bokkietoernooi in Orania in die Noord-Kaap waar agt 0/21 rugby- en ses 0/21 netbalspanne van regoor die land mekaar die stryd gaan aansê. Deelname aan sport op meriete het die afgelope jare...
deur Forum Nuus | Apr 5, 2017 | Artikels
Die meer as 10 000 inwoners van die droogte geteisterde Calvinia in die Noord-Kaap het die naweek gejubel ná AfriForum en verskeie organisasies met water en voer tot die gemeenskap se redding gekom het. Tydens fase 1 van die Calvinia Waterprojek is sowat 400 000 liter...
deur Forum Nuus | Apr 4, 2017 | Artikels
Die retoriek en ideologies gedrewe uitsprake en feller wordende “afvat”-dreigemente rondom grond, en meer spesifiek plase, kan nie langer geïgnoreer word nie. Sekere landbou-organisasies en kundiges het tot onlangs nog nie histeries hewig gereageer op opruiende...