deur Forum Nuus | Jun 7, 2017 | Artikels
Guido Urlings, veldtogkoördineerder van AfriForum, en Henk Maree, hoof van AfriForum Jeug, het pas uit Groningen, Nederland, teruggekeer ná ’n baie suksesvolle besoek aan die land. Hulle is vroeër deur die Christen Democratisch Jongeren Appel, die jeugvleuel van die...
deur Forum Nuus | Mei 25, 2017 | Artikels
Coligny, die vergete en vergane plattelandse dorpie in Noordwes, sal nooit weer dieselfde wees nie. Byna ’n maand nadat betogings, plundertogte en brandstigting talle inwoners onverhoeds betrap het, is die gemeenskappe steeds verpletter en uitmekaar geruk. Daar is ’n...
deur Forum Nuus | Mei 6, 2017 | Artikels
Mosioua Lekota, leier van Cope, sê Suid-Afrika het nie die regte leierskap om die land vorentoe te neem om ’n beter toekoms vir almal te help bewerkstellig nie. Hy het by AfriForum en die Solidariteit Beweging se veiligheidsberaad in Pretoria gepraat oor onder meer...
deur Forum Nuus | Mei 6, 2017 | Artikels
Ons is moeg vir bloed, lyke en koeëls in Suid-Afrika. Só het Yusuf Abrahamjee, ’n teenmisdaad-aktivis, by AfriForum en die Solidariteit Beweging se veiligheidsberaad in Pretoria gesê waar hy ’n ernstige pleidooi gelewer het dat alle Suid-Afrikaners, ongeag hul ras of...
deur Forum Nuus | Mei 6, 2017 | Artikels
Die misdaadkrisis in die land het honderde mense vandag na die veiligheidsberaad van AfriForum en die Solidariteit Beweging in Pretoria laat stroom. Die tema van die beraad is: Kom ons maak ons strate veilig. Die ongekende reeks aanvalle en moorde op plase, hoewes én...