deur Forum Nuus | Jul 4, 2017 | Artikels
’n Afvaardiging van AfriForum vertrek vandeesweek na die buiteland om by internasionale sportliggame beswaar aan te teken teen politieke inmenging in sport en diskriminerende sportkwotas. Die afvaardiging onder leiding van Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum,...
deur Forum Nuus | Jun 28, 2017 | Artikels
Openbare skole kan voortgaan met godsdiensbeoefening, maar die skool of die beheerliggaam mag nie wettiglik voorhou dat dit een enkele geloof tot uitsluiting van ander onderskryf of voorstaan nie. Dit is ’n oortreding van die Skolewet indien ’n openbare skool een of...
deur Forum Nuus | Jun 28, 2017 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ʼn strafregtelike klag by die Johannesburg Sentraal-polisiestasie ingedien om ondersoek in te stel na ʼn beweerde onregmatige tender van R24 miljoen wat deur die Gautengse departement van gesondheid toegeken is. Dié...
deur Forum Nuus | Jun 9, 2017 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan sy noodfonds uitbrei ná die verwoestende veldbrande en storms in die Suid-Kaap wat minstens 10 000 inwoners van Knysna en ander woongebiede dakloos gelaat het. AfriForum en die diensorganisasie Solidariteit Helpende Hand het...
deur Forum Nuus | Jun 8, 2017 | Artikels
Die burgerregtewaghond AfriForum, die Quaker Peace Centre, ’n nieregeringsorganisasie wat hom vir ’n veilige samelewing beywer, en die FW de Klerk-stigting het vandag ’n aansoek by die Konstitusionele Hof ingedien om adj.pres. Cyril Ramaphosa te beveel om ’n kommissie...