deur Forum Nuus | Sep 11, 2017 | Artikels
AfriForum het vandag ’n eenheid teen rassisme en haatspraak in Centurion bekendgestel wat dié vergrype en oortredings in die toekoms aan die groot klok sal hang. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, wat die eenheid gaan lei, sê die...
deur Forum Nuus | Sep 8, 2017 | Artikels
Sol-Tech, die privaat beroepsopleidingskollege van Solidariteit, het vandag tien jaar van uitnemende, innoverende en gehalte vaardigheidsopleiding by sy kampus in Pretoria-Wes gevier. Ondersteuners, donateurs en verteenwoordigers uit die vaardigheidsektor het dié...
deur Forum Nuus | Sep 7, 2017 | Artikels
Fikile Mbalula, minister van polisie, se weiering om te sê hoeveel wapens in totaal in polisiebesit die afgelope paar jaar verloor of gesteel is, kom neer op ’n erkenning van ernstige nalatigheid binne die SAPD. Mbalula het nadat AfriForum in Mei vanjaar ’n...
deur Forum Nuus | Sep 6, 2017 | Artikels
’n Misdaadanalis en navorser by die burgerregte-organisasie vertrek Vrydag na die VSA waar sy by die jaarlikse opleidingskonferensie van die Internasionale Vereniging van Misdaadanaliste (IACA) ’n voorlegging sal doen. Lorraine Claasen van AfriForum se...
deur Forum Nuus | Sep 5, 2017 | Artikels
AfriForum as burgerregte-waghond is nou betrokke by die stryd teen gewelddadige plaasaanvalle en –moorde in Suid-Afrika. Dit wil voorkom of 2017 een van die bloedigste jare tot nog toe kan wees met tot dusver meer as 278 aanvalle waarin 56 mense dood is. AfriForum kry...