Header Artwork

Meyer is g’n skaam Afrikaner

Die atmosfeer by Buffelsfontein Beesboerdery in die ooste van Pretoria is warm, gemoedelik én Afrikaans. ’n Mens voel sommer onmiddellik tuis wanneer Meyer le Roux, een van die baasbreine agter die Buffelsfontein Baard-olie-handelsmerk, jou by die restaurant inwag,...

AfriForum in hof ná Zimbabwe wil ingryp by Grace-saak

Uitspraak is gister in die Pretoriase hooggeregshof voorbehou waar AfriForum ’n aansoek gebring het om ’n hersieningsaansoek op die Zimbabwiese presidentsvrou in haar land te beteken. Dit is deel van die proses wat die burgerregte-organisasie begin het om diplomatieke...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN