deur Forum Nuus | Nov 22, 2017 | Artikels
Die sakeregtewaghond AfriSake het vandag ’n konferensie in Pretoria aangebied waar kenners meer lig op die radikale ekonomiese tegnologiese revolusie gewerp het wat reeds deur konsepte soos blokkettings en kriptogeldeenhede teweeggebring word. Terwyl die wêreld aan...
deur Forum Nuus | Nov 21, 2017 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Meer as 100 memorandums waarin geëis word dat plaasmoorde deur die regering geprioritiseer word, is vandag by verskeie polisiestasies deur plaaslike AfriForum-takke landwyd ingedien. Sowat 35 memorandums is óók by Suid-Afrikaanse ambassades...
deur Forum Nuus | Nov 21, 2017 | Artikels
Die kwessie van plaasmoorde en die wrede brutaliteit waarmee dit gepaard gaan, moet op die agenda gehou word en nasionaal en internasionaal in die kollig geplaas word. AfriForum, Solidariteit, TLU SA, die DA, die VF Plus en Cope het vandag op ’n mediakonferensie...
deur Forum Nuus | Nov 10, 2017 | Artikels
Deur Alet Rademeyer Die burgerregte-organisasie het vandag sy stem by die van duisende beswaarmakers gevoeg wat bekommerd is oor die implikasies van die meeste klousules in die wysigingswetsontwerp op basiese onderwys. Die wysigingswetsontwerp op die Skolewet is...
deur Forum Nuus | Nov 2, 2017 | Artikels
Deur Kallie Kriel Die burgerregte-organisasie AfriForum se aktiewe ledetal het pas die 200 000-kerf verbygesteek. Dié organisasie se ledetal het in Januarie 2010 op slegs 8 000 gestaan en het dus oor die afgelope agt jaar eksponensieel gegroei. Volgens Kallie Kriel,...