Header Artwork
Ons moet aanhou opstaan vir wat reg is

Ons moet aanhou opstaan vir wat reg is

Daar is ’n spreekwoord wat lui dat ’n mens aan jou vriende geken word. In die geval van ’n land kan seker gesê word dat ’n regering se optrede en ingesteldheid geken word aan die gehalte van sy amptenare wat hy as ambassadeurs in die buiteland ontplooi. As land was...
‘Oneerlike’ OB moet haar tasse pak

‘Oneerlike’ OB moet haar tasse pak

Dit lyk of adv. Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), se dae getel is. Dit sal wel die geval wees indien opposisiepartye en burgerregte-organisasies hul sin kry dat sy onmiddellik bedank nadat die Konstitusionele Hof verdoemende bevindinge teen haar gemaak...
AfriForum-tydskrif propvol nuus op pad na duisende lede

AfriForum-tydskrif propvol nuus op pad na duisende lede

Forum Tydskrif, die burgerregte-organisasie AfriForum se ledetydskrif, is op pad na ons derduisende lede! Wat ’n jaar was 2017 nie? Elkeen van ons sal dit waarskynlik om verskillende redes onthou. Vir AfriForum was dit ’n mylpaaljaar waarin die 200 000 ledetal bereik...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN