Die gemeenskap van Endicott aan die Oos-Rand het onlangs gewys wat vermag kan word as mense saamstaan en mekaar ondersteun. Die Springs-buurt- en -plaaswag in die Endicott-gebied het talle suksesse behaal en gehelp dat misdadigers ook aangekeer word. Klopjagte is in...
AfriForum se Wilmien Potgieter-fonds het ’n welkome hupstoot gekry nadat ’n loodgieter van Johannesburg op 20 Julie aan die Champions 4 Charity-uitdaging deelgeneem en sowat R10 000 vir die fonds ingesamel het. Robert Schoeman het die tjek van R9555.00 vandag aan...
AfriForum gaan volstoom voort om die steenkoolmyn by die Krugerwildtuin teen te staan. Strafregtelike klagtes gaan ook binnekort ingedien word. Luister hier na die waarskuwings van ’n omgewingskenner indien met ontginning van steenkool in dié area in Mpumalanga...
Wil jy nou meer! Panyaza Lesufi, LUR van onderwys in Gauteng, kondig vandeesweek met groot lawaai aan dat waar die name van leiers van die verlede, byvoorbeeld Hendrik Verwoerd en Jan Smuts, in skoolname voorkom, dit deur hom verander gaan word. Volgens ’n...
Striemende aanvalle, ook van die regbank, is die afgelope weke op adv. Busisiswe Mkhwebane, Openbare Beskermer (OB), en haar kantoor gedoen ná uitsprake en optrede wat ernstige vrae oor haar geskiktheid en bekwaamheid as OB laat ontstaan het. In die lig van dié...