Ernst Roets, hoof van beleid en aksie by AfriForum, se weergawe dat hy die ou vlag in Augustus vir “akademiese doeleindes” in ’n twiet gebruik en ’n vraag daarby gestel het, behoort aanvaar te word, het adv. Cedric Puckrin vandag namens hom in die Johannesburgse...
Kundiges het vroeër vanjaar by ’n kongres van die Solidariteit Skole Ondersteuningsentrum (SOS) gewaarsku dat die wêreld besig is om radikaal en teen ’n enorme spoed te verander en dat onderrigmodelle en klaskamerpraktyk ingrypend sal moet verander om tred hiermee te...
Ouers het ’n groot verantwoordelikheid om ’n toekoms vir hul kinders in Suid-Afrika te skep en hulle nie met die gedagte groot te maak dat hulle so gou moontlik uit die land moet kom nie. Dit was deel van Alana Bailey, hoof van kultuursake, se boodskap vir...
AfriForum het vandag een van sy streekberade in Centurion gehou. Meer as 300 lede het dit bygewoon. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het ’n kragtige boodskap vir beraadgangers gehad. “Julle is AfriForum se hande en voete. Ons krag is in ons lede en...
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het vandag gereageer op die Nelson Mandela-stigting (NMS) se voorneme om Ernst Roets, hoof van beleid en aksie by die organisasie, te vervolg ná die vlaguitspraak vroeër vandeesweek in die gelykheidshof. Die hof het bevind...