deur Forum Nuus | Okt 1, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Forum Tydskrif, AfriForum se lede-tydskrif, is nou ook digitaal beskikbaar! As jy ’n ondersteuner en lid van AfriForum is en in die buiteland bly, kan jy nou ook aanlyn oor die burgerregte-organisasie se werksaamhede, aksies en veldtogte lees. Forum Tydskrif word aan...
deur Forum Nuus | Sep 30, 2019 | Forum Nuus, Nuuskommentaar
Daar is ’n ou gesegde wat lui hoe meer dinge verander, hoe meer bly dit dieselfde. Dit is waarskynlik honderd persent waar van die idees en beleide waarmee die departement van basiese onderwys en die ANC van tyd tot tyd vorendag kom. Die nuutste “ou plan” is ’n...
deur Forum Nuus | Sep 16, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Die Solidariteit Beweging, waarvan AfriForum deel is, hou op 10 Oktober ’n toekomsberaad in Pretoria waar na planne en oplossings vir die pad na 2030 gekyk sal word gegewe die verval en agteruitgang in die land. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, doen ’n...
deur Forum Nuus | Sep 13, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Die eerste sooi vir Sol-Tech, die beroepsopleidingskollege van Solidariteit, se nuwe kampus ter waarde van R300 miljoen is vandag in Centurion gespit. “Teen 2021 sal hierdie nie meer ’n leë stuk grond wees nie. ’n Miljoen stene gaan ’n nuwe kampus bou wat ’n lewende...
deur Forum Nuus | Sep 5, 2019 | Artikels, Forum Nuus
In Mei verlede jaar het Etrisia du Toit (72) se lewe in ’n oogwink verander toe sy tydens ’n plaasaanval buite Pretoria deur haar kakebeen geskiet is. Sy het sedertdien drie operasies ondergaan en môre kry sy danksy finansiële steun van AfriForum se...