deur Forum Nuus | Des 10, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Deur Flip Buys Die verdiepende krisis in Suid-Afrika laat Afrikaners soms voel asof daar geen oplossing moontlik is nie en of ons krisis onoorkombaar groot is. Tog is daar talle voorbeelde van volke wat in dieselfde of selfs groter krisisse beland het en dit met...
deur Forum Nuus | Des 4, 2019 | Forum Nuus, Nuuskommentaar
’n Afvaardiging van AfriForum het onlangs die twaalfde sitting van die VN se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland bygewoon. Die tema van vanjaar se byeenkoms was: “Onderwys, taal en die menseregte van minderhede”. Alana Bailey, AfriForum se hoof...
deur Forum Nuus | Des 4, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Boere kry swaar. Bitter swaar. Veral diegene in die Karoo waar dit op sommige plekke in Desember 2011 laas gereën het. Ander dele in die land gaan ook steeds onder droogte gebuk. Boere is nie mense wat sommer bakhand staan of met hul harte op hul mou loop oor die...
deur Forum Nuus | Des 3, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Suid-Afrika loop groot gevaar indien vryheid van spraak nie voldoende beskerm word nie en alle uitsprake en simbole wat aanstoot gee tot haatspraak verklaar word. AfriForum het vandag by monde van Kallie Kriel, uitvoerende hoof van die organisasie, en Ernst Roets,...
deur Forum Nuus | Nov 26, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Opinor, ’n nuwe ideesentrum en inisiatief van AfriForum, is vandag in Centurion bekendgestel. Die werksaamhede van die sentrum sal daarop gerig wees om gemeenskappe in Afrika te bemagtig sodat gemeenskappe volhoubaar kan voortbestaan. “Opinor is opgerig om...