Elke jaar word die begin van Januarie gekenmerk aan ’n dramatiese ophef wat oor die matriekuitslae gemaak word. Ek wonder of dit in ander eerste- en derdewêreldlande ook die geval is. Moet my glad nie verkeerd verstaan nie! Natuurlik moet goeie prestasie en harde werk...
Deur Bernard Pieters Die jeugvleuel van die EFF het verlede week gedreig om universiteitskampusse in chaos en anargie te dompel indien daar nie aan drie van hul eise toegegee word nie. Die jeuvleuel eis onder meer dat alle hoëronderwysinstellings “instap”-registrasie...
Lede van plaaslike AfriForum-takke en vrywilligers het die afgelope paar maande in agt dorpe en stede gespit en gegrawe, gras gesny, tuin gemaak, vullissakke met rommel gevul en stop- en padtekens geverf wat nuwe lewe aan hul omgewings gegee het. AfriForum se...
Dit het dr. Rina Venter, die enigste vrou wat voor 1994 in die Suid-Afrikaanse kabinet gedien het, 12 jaar geneem om haar boek ’n Stukkie van die legkaart te voltooi. Dis ’n boek wat lig werp op die insae en insig wat sy as minister van gesondheid en welsynsdienste...
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het namens die Meyiwa-familie geëis dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) ’n formele geregtelike ondersoek na die dood van Senzo Meyiwa aanbeveel. AfriForum en die Meyiwa-familie het verlede...