Boere moet hulself binne die raamwerk van die wet toerus en bemagtig om hulself teen plaasmoorde en –aanvalle te beskerm aangesien die regering en polisie nie by magte is om dit te doen nie én omdat die landelike veiligheidstrategie nie werk nie. Dit beteken...
Saai, ’n organisasie wat die belange van familieboere beskerm, het vandag namens een van sy lede strafregtelike klagtes by die Brooklyn-polisiestasie in Pretoria ingedien nadat die pensioenfonds vir staatsamptenare (GEPF) R586,5 miljoen betaal het vir ’n 60%-aandeel...
Noem die naam Andrina Matsemela in Mokopane (Potgietersrus) en die inwoners van die dorp en township spoeg vuur. Dié burgemeester van die Mokgalakwena Plaaslike Munisipaliteit voer glo ’n skrikbewind in die dorp. Weens haar politieke verbintenisse is sy klaarblyklik...
Die burgerregtewaghond AfriForum het pas ’n omvattende veldtog aangekondig om die wêreld in te lig oor wat in Suid-Afrika aan die gebeur is en watter stryd minderhede in die besonder rondom die beskerming van burgerregte ervaar. Party mense sal sê internasionale...
AfriForum het in Desember sy eerste tekenprent oor die Afrikanergeskiedenis bekendgestel. James Kemp het die teks en Sean Verster die tekeninge oor genl. Koos de la Rey, ook bekend as die Leeu van die Wes-Transvaal, geskep. Die tekenprent vind groot byval by...