deur Forum Nuus | Mar 6, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alana Bailey Die afgelope maand is heelwat aandag in Suid-Afrika aan die kwessie van moedertaalonderrig gegee. Dit het saamgeval met die viering van Internasionale Moedertaaldag op 21 Februarie. Dié dag se fokus op veral onderrig kan aan die hand van die...
deur Forum Nuus | Mar 5, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Die nood van boere wat die afgelope jare deur die lang uitgerekte droogte vererger is, is ’n saak wat die burgerregte-organisasie na aan die hart lê. AfriForum toer vanjaar saam met ’n paar van die land se topkunstenaars ten bate van boere wat negatief deur die...
deur Forum Nuus | Mar 4, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Ilze Nieuwoudt Hou vas, want dit is tyd vir die lekkerste, lafste en luidrugtigste vakansie nóg. Staan opsy Desembers, want met Maart-malligheid en verspotte pryse op die allerlekkerste bordspeletjies by Kraal Uitgewers gaan hierdie vakansie propvol pret wees....
deur Forum Nuus | Mar 3, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Solidariteit sal tot in die grondwetlike hof veg om te keer dat werkers en pensioenarisse se pensioene gekaap word om in sukkelende staatsondernemings te belê. Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, het vandag tydens ’n blitsseminaar in Centurion gesê...
deur Forum Nuus | Mar 3, 2020 | Forum Nuus, Nuuskommentaar
Die sewejarige Imaan Solomons sterf verlede week in die spervuur van ’n bendeskietery in Ocean View in die Wes-Kaap. In Elsiesrivier is ’n hele gemeenskap in rou gedompel ná Tazné van Wyk (8) wreed vermoor is deur ’n misdadiger wat op parool uit was. En Sondag word...