deur Forum Nuus | Mar 18, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Die Solidariteit Beweging en sy instellings het vandag omvattende planne bekendgemaak in die stryd teen die Koronavirus (COVID-19) wat wêreldwyd krisisafmetings begin aanneem het. Wêreldwyd het meer as 200 000 mense die virus tot dusver opgedoen, terwyl meer as...
deur Forum Nuus | Mar 18, 2020 | Forum Nuus, Nuuskommentaar
Suid-Afrikaners praat feitlik oor niks anders as Covid-19 nie. Dit kan ’n mens begin dreineer en uitput, selfs al het jy nie een van die simptome van die gevreesde Korona-virus nie. Die regering het ’n noodtoestand afgekondig en in die lig van soortgelyke optrede en...
deur Forum Nuus | Mar 13, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Ernst Roets, hoof van beleid en aksie by AfriForum, het gister een van die openbare verhore oor die wysigings aan artikel 25 van die Grondwet in Soshanguve, noord van Pretoria, bygewoon en ’n kragtige boodskap teen onteiening sonder vergoeding gelewer. Die verhoor,...
deur Forum Nuus | Mar 11, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Suid-Afrikaners moet nou kalm en realisties bly te midde van die massahisterie en angs wat daar plek-plek wêreldwyd oor die Korona-virus (oftewel Covid19) heers. ’n Span deskundiges het vandag aan ’n aanlyngesprek van Maroela Media deelgeneem waartydens die algemene...
deur Forum Nuus | Mar 10, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Julius Malema, leier van die EFF en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, se regspan het vandag in die landdroshof in Randburg uitstel gevra in die aanrandingsaak waarop hulle verskyn het. Volgens die regspan het hulle meer tyd nodig om die videomateriaal oor die...