deur Forum Nuus | Apr 9, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Suid-Afrika is in die middel van die 21 dae van nasionale inperking wat pres. Cyril Ramaphosa vroeër aangekondig het. Dat dit ’n moeilike en onsekere tyd vir landsburgers is, is gewis. Hoewel dit blyk dat die meerderheid van die land se inwoners gehoorsaam is aan die...
deur Forum Nuus | Apr 8, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia het vandag aangekondig dat ’n paar opwindende nuwe kwalifikasies vanaf 2021 aangebied word. Die kwalifikasies sluit onder meer die instelling se eerste nagraadse kwalifikasies en ʼn eerste program-aanbod vanuit die...
deur Forum Nuus | Apr 7, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Die Solidariteit Beweging se nuutgestigte noodfonds, wat hoofsaaklik gebruik sal word om kinders en bejaardes in nood te voed, het ’n hupstoot gekry met die Virseker Trust wat R1 miljoen aan die fonds geskenk het. Die fonds sal ook gebruik word om te verseker...
deur Forum Nuus | Apr 1, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Die COVID-19-pandemie gaan katastrofiese gevolge vir die land se ekonomie en verskeie ondernemings inhou. Die onafhanklike ekonoom Mike Schüssler bereken dat tot 1,6 miljoen poste in die formele sektor en ’n verdere 1,5 miljoen in die informele sektor weens die...
deur Forum Nuus | Mar 31, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Johan du Toit, ’n AfriForum-lid van Pretoria, het onlangs vir ons ’n roerende familiestorie gestuur. Hy skryf: My lewe lank het ek die behoefte aan ’n perd gehad. En ook gedroom om baie ver met ’n perd, mý perd te kan ry. Op die vroeë ouderdom van 40 jaar het ek leer...