deur Forum Nuus | Okt 16, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Sowat 500 ondersteuners van AfriForum het vandag vreedsaam in Senekal aan ’n protesoptog teen plaasmoorde deelgeneem waar Sekwetje Mahlamba en Sekola Matlaletsa, die vermeende moordenaars van Brendin Horner, in die hof verskyn het. Terwyl...
deur Forum Nuus | Okt 13, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer en Jhua-Nine Wyrley-Birch Julius Malema, omstrede leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, woordvoerder van die EFF, se verhoor in hul aanrandingsaak het nie soos verwag vandag in die Randburgse landdroshof begin nie. Die landdros het beslis...
deur Forum Nuus | Okt 8, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Solidariteit het vandag die grootste “opstaanprojek” in sy geskiedenis van 118 jaar met ’n begroting van R4,8 miljard in Pretoria bekend gestel. Die omvattende Werkherstelprogram sal oor vyf jaar geïmplementeer word en het ten doel om...
deur Forum Nuus | Okt 6, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Chaos het omstreeks twaalfuur by die landdroshof in Senekal uitgebreek waar die moordverdagtes van Brendin Horner (21) vlugtig verskyn het. Duisende mense het na die dorp opgeruk om hul woede en misnoeë te kenne te gee. Horner, ’n plaasbestuurder...
deur Forum Nuus | Sep 30, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Forum Films, ’n inisiatief van AfriForum, se eerste kortfilm, Die Parkie Storie, is gisteraand in Menlyn Park, Pretoria, bekend gestel. Dit is ’n aksiebelaaide Suid-Afrikaanse komedie wat sommige kykers met tye tot op die voorpunt van hul...