deur AfriForum | Jul 23, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 18 Julie 2019 welverdiende erkenning aan werknemers van die Highlands-vullisterrein buite Malmesbury gegee vir hulle uitstekende bestuur van dié terrein. Deon de Jager, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Boland, het...
deur AfriForum | Jul 22, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Tzaneen-tak het tydens die #AnkerdorpPadskou-veldtog in Julie besluit om ’n volhoubaarheidsprojek in dié dorp van stapel te stuur ten einde veiligheid op te skerp. Gebreekte of gesteelde straatnaamborde is met nadere ondersoek as ’n groot probleem in...
deur AfriForum | Jul 22, 2019 | Taksuksesse
Omgewingsake Verskeie AfriForum-takke in Mpumalanga, waaronder dié in Nelspruit, Machadodorp, Bethal, Middelburg en Lydenburg, het blou-en-groendruppelwatertoetse uitgevoer. Die volgende AfriForum-takke in die Vrystaat het aan die burgerregte-organisasie se...
deur AfriForum | Jul 22, 2019 | Taksuksesse
Nasionaal AfriForum het talle protesbriewe van inwoners regoor die land teen die president se versoek – dat munisipaliteite landwyd 18 000 mense na die presidensiële inhuldiging in Pretoria op 25 Mei 2019 moet aanry – by die nasionale departement van samewerkende...
deur AfriForum | Jul 22, 2019 | Taksuksesse
NOORDSTREEK LIMPOPO Phalaborwa AfriForum se Phalaborwa-tak het stoptekens aan die paaie-afdeling van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit oorhandig met die doel om padveiligheid in die dorp op te skerp. Hierdie nuwe tekens gaan regoor die dorp aangebring word...