deur AfriForum | Aug 23, 2019 | Ongekategoriseerde
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 22 Augustus 2019 nagenoeg 60 ton voer aan boere in die Strydenburg-gebied geskenk ná ’n droogte in dié omgewing al vir byna tien jaar lank voortduur. Een 50 kg-sak voer kan ongeveer 15 ooie per dag voer. Die voer is vanaf...
deur AfriForum | Aug 23, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwagte in Kempton Park, Alberton, Boksburg, Brakpan, Edenvale, Germiston en Springs het die afgelope naweek in samewerking met die SAPD, GPF’s en verskeie sekuriteitsmaatskappye aan die polisie se Operasie Masakhane in die Kempton Park-gebied...
deur AfriForum | Aug 22, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
Na aanleiding van President Cyril Ramaphosa se kommentaar in die parlement waartydens hy ’n rooskleurige prentjie geskilder het van die nuwe wetsontwerp oor nasionale gesondheidsversekering (NGV), gee AfriForum die werklike feite oor hierdie kontroversiële wetsontwerp...
deur AfriForum | Aug 21, 2019 | Blogs
Deur Ernst Roets Dit is nie net onrealisties nie, maar ook onredelik om van joernaliste te verwag om nie eie opinies te hê nie. Joernaliste is gewone mense en het natuurlik ook die reg op hul eie opinies en selfs om daarvoor voorspraak te maak. Die groot gevaar is...
deur AfriForum | Aug 21, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope week watermonsters in die Hammanskraal-gebied geneem en bevind dat die water nie geskik vir menslike gebruik is nie. Dít volg nadat verskeie berigte in die media verskyn het oor die kwaliteit van die gebied se...