deur AfriForum | Sep 13, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Vryburg lewer reeds die afgelope ses jaar ’n waardevolle bydrae om misdaad in die omgewing te bekamp. Aangesien nuwe uitdagings egter onlangs ondervind is, het die buurtwag besluit om hul strategie te verander sodat hulle die dorp beter kan...
deur AfriForum | Sep 13, 2019 | Mediaverklarings
AfriForum het sy #AnkerdorpPadskou op 3 September 2019 in Krugersdorp afgeskop om die burgerregteorganisasie se teenwoordigheid in dié dorp te verhoog en saam met die gemeenskap hoop te skep. Die gebied rondom die Paul Kruger-monument is skoongemaak, sodat dit weer...
deur AfriForum | Sep 13, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het onlangs verskeie dorpe in KwaZulu-Natal se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe se...
deur AfriForum | Sep 12, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het onlangs verskeie dorpe in die Wes-Kaap se water getoets om die gehalte van dorpe in dié provinsie se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe...
deur AfriForum | Sep 12, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Lede van AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op 10 September 2019 hul aksieplan ingeoefen om breek-en-gryp-voorvalle in die area af te weer. Dié oefening vorm ook deel van die buurtwag se beplanning vir en voorbereiding op die nasionale patrollie wat later vanjaar...