deur AfriForum | Sep 17, 2019 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum en die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het die Gautengse departement van onderwys (GDO) in ’n prokureursbrief dringend versoek om die uitstuur van kennisgewings oor skoleplasings tot 16 Oktober 2019 uit te stel. Dié kennisgewings word per SMS aan ouers van...
deur AfriForum | Sep 17, 2019 | Mediaverklarings
Regter Colin Lamont het die Nelson Mandela-stigting (NMS) se aansoek vandag in die Suid-Gautengse hooggeregshof van die hand gewys dat Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, minagting van die hof gepleeg het. Die klagte is deur die NMS gebring nadat Roets...
deur AfriForum | Sep 16, 2019 | Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Kroonstad het op 14 September 2019 ’n skoonmaakaksie in die dorp gehou. Dié aksie het agter die ou stadsaal begin en al langs die R76 beweeg. Tydens die aksie het die takbestuur en lede van die gemeenskap rommel opgetel en strate skoongemaak....
deur AfriForum | Sep 13, 2019 | Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Upington het in samewerking met The Outcry of the Body of Christ op 12 September 2019 tydens ’n optog memorandums by verskeie regeringsinstellings oorhandig om sowel plaaslike as nasionale kwessies aan te pak. Die tak het die volgende drie eise...
deur AfriForum | Sep 13, 2019 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Onke Mashinini is vandag in die Suid-Gautengse hooggeregshof skuldig bevind vir die moord op Liyaqat (Lee) Mentoor, asook regsverydeling en roof met verswarende omstandighede. AfriForum se privaatvervolgingseenheid het die familie deurgaans tydens die hofproses...