deur AfriForum | Sep 18, 2019 | Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Worcester het op Vrydag 13 September vier bome by die Langerug Skool en op Saterdag 14 September twee bome by Sandy’s Eden-dierewelsynsorganisasie geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaand. Die tak het besluit om...
deur AfriForum | Sep 18, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Winburg-buurtwag het op 13 September 2019 gehelp om veldbrande in die gebied te bestry en te blus. ’n Voertuig het Saterdagoggend omgeslaan nadat die bestuurder beheer daaroor verloor het. Die veld naby die Wildlife Sanctuary in Winburg het tydens dié...
deur AfriForum | Sep 18, 2019 | Blogs, Navorsing Mediaverklarings
Deur Lorraine Claasen Die minister van polisie, Bheki Cele, het op 12 September 2019 Suid-Afrika se jongste misdaadsyfers by die parlement in Kaapstad bekendgemaak. Die syfers vir die 2018/2019 finansiële jaar is skokkend en beaam die werklikheid dat Suid-Afrikaners...
deur AfriForum | Sep 17, 2019 | Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Alberton het op 14 September 2019 twaalf bome in die park op die hoek van Collinsweg en Kritzingerstraat geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Chris Fourie, voorsitter van die...
deur AfriForum | Sep 17, 2019 | Mediaverklarings
AfriForum se Elliot-tak het dié dorp op 7 September 2019 self opgeruim ná die gemeenskap se pleidooie aan die munisipaliteit op dowe ore geval het. Die tak het reeds verskeie skrywes oor die onopgeloste kwessie in die dorp aan Elliot se munisipale bestuurder en...